Cheetahs kan R30 m.-klap kry
Sep 06, 2020
3 minutes
Hendrik Cronjé
Die Cheetahs kan volgende jaar R30 miljoen aan borg- en TV-geld kwyt wees as hulle nie meer een van SA Rugby se vier grotes is nie.
Hulle loop boonop dan ook die gevaar om talle van hul beste spelers te verloor.
Die Kings, wat die gevaar loop om soos die Cheetahs hul “franchise-status” te verloor, is reeds sonder ’n titelborg nadat Isuzu sy borgskap beëindig het.
SA Rugby se hoofraad
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days