Cyril-kamp mik vir Ace se slagaar
Sep 06, 2020
3 minutes
Jan de Lange
FOTO: GALLO IMAGES
![rapport200906_article_002_03_01](https://article-imgs.scribdassets.com/oc78p170g83r3tx/images/fileT4PXETEA.jpg)
’NHewige twis woed in die ANC oor Ace Magashule, sekretaris-generaal, se komende verskyning voor die integriteitskommissie.
Magashule moes aanvanklik verlede naweek aan die kommissie verduidelik waarom hy op 7 Julie vanjaar in ’n TVonderhoud gesê hy sal nie van sy amp afstand doen weens beweringe van korrupsie teen hom nie.
Maar nou dring die ondersteuners van pres. Cyril Ramaphosa daarop aan dat hy alle gepubliseerde bewerings van korrupsie teen hom moet
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days