Huisgenoot

Nuut op die rakke

1 000 NUTTIGE WOORDE

Deur DORLING KINDERSLEY (in Suid-Afrika uitgegee deur Lapa Uitgewers, R149*)

In ’n neutedop:

Elke bladsy bestaan uit kleurryke prentjies met woorde daarby.

Daar is so 20 temas, soos “Volstoom vorentoe” – hierby is prente van elke denkbare vervoermiddel, van ’n betonmenger tot ’n reddingsboot en ’n bromponie. By die natuurtema is nie net kampeerders en bergfietsryers nie, maar ook die kans om met die kind te gesels oor waarin ’n mens ’n eikeboom se saad kry en waarin ’n ruspe eindelik verander.

Hier is “Kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related