Belinda Prinsloo is 'n vakadviseur vir Gr 10-12 Afrikaans Huistaal, Eerste Addisionele Taal en Tweede Addisionele Taal in Mpumalanga. Sy het al as Interne Moderator vir Gr 12 vir A...view moreBelinda Prinsloo is 'n vakadviseur vir Gr 10-12 Afrikaans Huistaal, Eerste Addisionele Taal en Tweede Addisionele Taal in Mpumalanga. Sy het al as Interne Moderator vir Gr 12 vir Afrikaans EAT en TAT opgetree. Belinda is een van skrywers van die Piekfyn Afrikaans-reeks van Best Books.view less