Baba & Kleuter

MAAK ’N BOEKWURM GROOT

Lees gee jou kind se ontwikkeling ’n enorme hupstoot én dis iets wat julle elke dag saam kan geniet. Onthou egter dat geen kind gebore word met ’n liefde vir boeke en lees nie. Dis iets waaraan jy jou kind gewoond moet maak: Sorg dus vir genoeg boeke op haar boekrak, en jy is so te sê ’n lewenslange leser gewaarborg!

HOEKOM MOET ONS LEES?

1 Voorlees bied heerlike interaksie tussen jou en jou kind. Dit ontwikkel positiewe gevoelens oor boeke en word later met lees verbind.

Dit help met perseptuele en sintuiglike ontwikkeling. As jy soos die voëltjie tjirp of jou stem diep maak om soos die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter4 min read
Wagter Kry ’n Maat
Met ’n baba in die huis is dit te verstane dat ma en pa nie meer so baie tyd soos voorheen aan Wagter kan wy nie. Wagter is dalk skielik nie meer so welkom binne nie. Dít, saam met die stres van ’n huilende bondeltjie, kan ’n hond se wêreld taamlik o

Related