Baba & Kleuter

SUKKEL MET LEES? KEER VROEG DIT

“Baie ouers hou op om vir ouer kinders voor te lees. Moet dit nie doen nie. Jy kan nog tot in die ouer grade voorlees; dit moedig jou kind dalk aan om self gou die hoofstuk klaar te maak om te sien wat gebeur ...”

Lees en skryf is die twee groot vaardighede wat jou kind in graad 1 moet leer, en dis te verstane dat ouers ontsteld raak wanneer dit lyk of hulle kinders sukkel.

Leesprobleme moet egter nie vereenselwig word met ’n kind se intellektuele vermoë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Avontuurlustige Woelwater
Die lewe is vir Stefan een groot avontuur. Hy is ’n bedrywige seuntjie wat op sy gelukkigste is agter ’n stuurwiel of in sy pa, Henno, se arms. Hy speel eerder buite as binne en gaan nêrens sonder sy hasie, Bollie, nie. Hy geniet pannekoek, melktert,
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter6 min read
Etiket Vir Ouers
Dis die soort storie wat so vreemd is dat dit waar móét wees. Gerda het vir haar eenjarige dogter ’n verjaardagpartytjie gereël, natuurlik met koek en tee vir die mammas. Groot was haar skok toe een ma ’n baba in haar arms druk en koers kies – net om

Related