Baba & Kleuter

Kweek ’n boek-wurm

Kinders word nie gebore met ’n liefde vir boeke en lees nie. Dis iets waaraan jy hulle gewoond moet maak: Omring jou kind met leesstof en vertroetel hulle met die mooiste boeke – en jy is so te sê lewenslange lesers gewaarborg.

DÍS HOE ’N GOEIE BOEK LYK

Volgens kinderboekkenners is die ouderdom van die hoofkarakter in die boek dikwels ’n goeie aanduiding van die ouderdom van die kind vir wie dit bedoel is.

’n Verdere oorweging is die lengte van die verhaal en die moeilikheidsgraad van die oorsaak en gevolg in die gebeure. Te maklike stories sal klein kinders verveel, en te moeilike stories sal hulle belangstelling laat verloor.

Een van die belangrikste eienskappe van ’n goeie kleuterverhaal is dat dit die luisteraar en latere leser intellektueel, emosioneel, sosiaal en moreel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter4 min read
Wagter Kry ’n Maat
Met ’n baba in die huis is dit te verstane dat ma en pa nie meer so baie tyd soos voorheen aan Wagter kan wy nie. Wagter is dalk skielik nie meer so welkom binne nie. Dít, saam met die stres van ’n huilende bondeltjie, kan ’n hond se wêreld taamlik o

Related