Ebook2,082 pages49 hours
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
The brand-new Pharos Bilingual School Dictionary is now also available for use on tablets. Consulting a dictionary has never been easier. Quick search results and links help find suitable Afrikaans and English translations in a jiffy. The e-dictionary contains more than 10 000 headwords from Afrikaans and English. This collection of headwords includes the core vocabulary from both languages. The following information is provided for each headword: syllabification, primary stress and inflected forms such as plurals, past tense forms and degree of comparison, an apt translation, and full sentences, which illustrate the use of the word. The headword is printed in blue to make the dictionary more user-friendly. Derivatives of the headword are included at the end of the article so that users can identify word families. Additional information is provided in notes to help learners with problematic spelling and grammatical issues. In addition, the dictionary contains a supplement with additional information on both Afrikaans and English grammar. The headword list was compiled on the basis of frequency of the core vocabulary in school textbooks and reflects the language learners are daily confronted with. The dictionary is perfect for use in the classroom and at home.
Die splinternuwe Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek kan nou ook op tablette geraadpleeg word. Naslaanwerk in ’n woordeboek was nog nooit so maklik nie. Vinnige soekresultate en snelskakels help om die gepaste Afrikaanse of Engelse vertaling in ’n japtrap te vind. Die e-woordeboek bevat meer as 10 000 trefwoorde uit Afrikaans en Engels. Hierdie versameling trefwoorde bevat die kernwoordeskat van albei tale. Die volgende inligting word vir elke trefwoord verskaf: woordafbreking, primêre klem, fleksievorme soos meervoude, verledetydsvorme en trappe van vergelyking, ’n gepaste vertaling, en volsinne wat die gebruik van die woord illustreer. Die trefwoord word in blou aangegee wat die woordeboek meer gebruikersvriendelik maak. Afleidings van die trefwoord word na die inskrywing gegee, sodat die gebruiker woordfamilies kan identifiseer. Addisionele inligting word in kassies aangebring om leerders met problematiese spelling- en grammatikale kwessies te help. Boonop bevat die e-woordeboek ook ’n supplement met addisionele taalinligting oor Afrikaans en Engels. Die trefwoordlys is saamgestel op grond van die kernwoordeskat wat in leerders se handboeke voorkom en weerspieël dus die woordeskat waarmee leerders elke dag gekonfronteer word. Die e-woordeboek is perfek vir gebruik in die klaskamer en tuis.

Author
Pharos Dictionaries
Pharos Woordeboeke spesialiseer in verklarende en tweetalige woordeboeke vir Afrikaans, Engels en die amptelike Afrikatale, asook stylgidse en taalhulpmiddels. Pharos hersien hul woordeboeke gereeld en ontwikkel voortdurend nuwe produkte. Die fokusgebied tans is die ontwikkeling van skoolwoordeboeke oor die hele spektrum van die skoolfases.
Related to Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Related ebooks
Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStudiewerkgids: Verskuns vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 6 Huistaal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 12 Leerderboek Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVers en vlam: ’n Poësiebloemlesing vir graad 10 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 8 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Nuwe Afrikaanse Makrogids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Huistaal Leerderboek: ’n Geïntegreerde taalteks Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Leerderboek Graad 12 Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike avonture van Hanna Hoekom (skooluitgawe) Rating: 4 out of 5 stars4/5Studiewerkgids: Verskuns Graad 10 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 5 Eerste Addisionele Taal Leerderboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpreekwoorde en waar hulle vandaan kom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 9 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPiekfyn Afrikaans Graad 8 Leerderboek vir Eerste Addisionele Taal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKringe in 'n bos Rating: 4 out of 5 stars4/5Piekfyn Afrikaans Graad 4 Huistaal Leesboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie verlore seun vannie Gaatjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Gewildste Afrikaanse gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBygelowe en waar hulle vandaan kom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFloreer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSwemlesse vir 'n meermin Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlimtol Rating: 4 out of 5 stars4/5Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStormkind Rating: 5 out of 5 stars5/5Kennis van die aand Rating: 3 out of 5 stars3/5Moerbeibos Rating: 5 out of 5 stars5/5Sindikaat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBranderjaer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Pharos Tweetalige Skoolwoordeboek | Bilingual School Dictionary - Pharos Dictionaries
.Ra book_preview_excerpt.html KF&W(-p|v#HJnE5Z;|sUE!Mײk1@)MOof'%s#$Ffc̐_wy~wi'/*NUU~UvN.wZwҾ=ӿ{g@-%o&a_|S_92As΄ֻ}L^=/?yi~S<L]b>|gO?{3>{?_>Ǘ=|suK|Ég/>{>g#Komdj{:jW%OlWnU;LӇmaR>KS`ﶩQ] Ui ϓkt[(|]*NfmAOLPF1RPg |Ǫv
`McեD!#scmȏ2sh=G3{*|G0 n;zs?$'g/e_qBt+5[?} 2l3$L+uL~dž36.';JsNCݯ6*fu.Y6uQeVB?98Dp4ys^dbgŽs%ұ8`ųR)dWr-aR1kyd0{QbrׁT~2!Ϝ;4K+~q%W~gNޒ/wr z)f˒