Finweek - Afrikaans

Let op jou taal

as jy die fliek The Matrix gekyk het, weet jy die werklikheid bestaan nie – net persepsie. Wat ons egter nie almal weet nie, is dat ons taal ons persepsie van die wêreld vorm, asook ons gedrag en optrede in reaksie op daardie persepsie.

Ek is Ndebele. Ndebele is die eerste taal wat ek gepraat het. Daarna het ek in die kleuterskool Engels geleer. Op hoërskool Frans. Danksy ’n seun in wie ek belanggestel het, het ek ’n bietjieTswana geleer. Met my studie in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related