Huisgenoot

Studiemetodes

TOETSE, assesserings of eksamen – niemand hou daarvan nie, en tog moet ons almal daardeur om te kan vorder van een graad tot die volgende en selfs ná skool. Aangesien niemand dit kan vermy nie, is die beste raad om dit vir jouself makliker te maak.

Jy kan dit doen deur ’n paar gewoontes en vaardighede aan te leer en dit te oefen.

OEFEN! OEFEN! OEFEN!

Kan jy nog onthou hoe jy geleer het om fiets te ry? Iemand het jou ’n paar lesse gegee en daarna het jy baie geoefen. Jy kan op dieselfde manier leer hoe om te studeer. Niemand word gebore en weet hoe om te studeer nie. Jy moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related