Baba & Kleuter

Oefenlopie vir die GROOT SKOOL

Jou kind se graad R-jaar is ’n baie belangrike oefentyd vir selfhelpvaardighede wat aanstaande jaar as vanselfsprekend beskou sal word.

Dit maak hom ook doelgerig gereed vir die akademiese uitdagings wat in graad 1 wag. En jou ondersteuning kan hom daardie hupstoot gee wat dit maklik maak!

Graad R is die jaar van selfstandigwording voor kinders die formele onderwys betree. Die kinders moet nou op alle gebiede leer om hulself te handhaaf en selfstandig te word.

Dis amper soos die eerste helfte van die ou sub A-jaar.

Graad R is beslis meer gestruktureerd as vorige kleuterskoolklassies, maar nie so formeel soos “skool” nie.

Die nasionale kurrikulum sluit graad R in. Dis stap een en daar is vaste leeruitkomste en assesserings. Jou kind kry punte.

Deur die jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related