Baba & Kleuter

3 opwindende maande

Dalk skrik jy op die eerste dag vir jou nuwe baba, wat so vreemd en anders lyk as die babas in die sjampoeadvertensies. Maar moenie die fout maak om te dink dat daar nie veel in daardie koppie aan die gebeur is nie, om van die lyfie nie eens te praat nie. Ons bekyk ’n paar van die vernaamste mylpale aan die fisieke, intellektuele en emosionele front en deel wenke ook.

Week 1

Teen die einde van baba se eerste dag in die wêreld sal sy al jou reuk herken. Sy word gebore met sintuie wat al goed werk (buiten sig, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related