Baba & Kleuter

Kyk fyn, kyk flink

Het jy geweet dat sowat 80 persent van wat jou kind in haar skoolloopbaan leer, deur haar oë ingeneem word? Haar visuele vaardighede het egter met veel meer te doen as bloot goeie sig.

Sig is maar een deel van die visuele ontwikkeling wat jou kind nodig het om ’n sukses van haar skoolloopbaan te maak.

Visie stel ons in staat om dinge te identifiseer, te sien wat om te verwag en betyds daarop te reageer.

Hoe jou kind se oë werk en wat sy sien, sal ook ’n rol speel wanneer sy in graad 1 begin lees, skryf en somme maak.

Dit kan bepaal of sy sukkel om van die bord af te skryf, of sy dalk ’n b en ’n d verwar, en of sy dit moeilik vind om te sien dat een ding groter is as ’n ander of dat sekere goed bymekaar hoort.

Benewens normale oogtoetsing

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO

Related