Baba & Kleuter

VINGERS MOET FIKS WORD!

Een van die belangrikste mylpale wat jou kind op skool moet baasraak, is om te leer skryf. Dis ’n vaardigheid wat die res van sy skoolloopbaan direk raak – ’n kind wat stadig of slordig skryf, kan sukkel om eksamenvraestelle betyds te voltooi of kan punte verloor weens onleesbaarheid, al ken hy die antwoorde op die punte van sy vingers.

Om te leer om netjies en leesbaar te skryf, moet jou kind se vingers oor sekere vaardighede beskik. Sonder goeie fyn motoriese beheer sal hy sukkel om die potlood met die nodige akkuraatheid oor die blad te laat gly en die lettertjies te vorm.

Maar die ontwikkeling van fyn motoriese vaardighede verg tyd en oefening. Daarom is dit nodig dat jy reeds voor skool seker maak dat jou kind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related