Baba & Kleuter

VRA ENIGIETS!

Moenie skaam wees om jou versorger uit te vra oor so ’n groot lewenservaring soos die geboorte van jou kind nie. Onthou, hulle het dieselfde ongemaklike vrae al honderde kere beantwoord. Maar as jy regtig nie kans sien nie, lees gerus hier ...

KEISERGEBOORTE

GAAN HULLE MY SPIERE SNY?

Ma’s sê ’n keisersnee voel asof iemand op jou skryf. Jy sal drukking voel, maar geen pyn nie. Wees gerus – jou maagspiere gaan nie gesny word nie, hulle word van mekaar af weggetrek voor daar ’n snit in jou baarmoeder gemaak word. Wanneer die baarmoeder oopgesny word, word ’n groot klomp vrugwater vrygestel. Dit word met ’n suigkateter opgesuig. Jou baba word dan uitgelig, soms met die hulp van tange.

Ma’s is meestal onbewus van wat alles gebeur terwyl hulle opgewonde op hul baba wag.

WIE IS SAAM MET MY IN DIE TEATER?

Jy sal verras wees om te hoor dat daar tot 10

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related