Baba & Kleuter

DIS BESIG DAAR BINNE

Jou swangerskap word verdeel in drie trimesters wat elkeen sowat drie maande duur. Gedurende elke trimester ondergaan jou baba wonderbaarlike ontwikkeling. Die eerste trimester, wat oor 12 weke strek, kan nogal stil voel, maar dis wanneer die meeste ontwikkeling plaasvind. Onthou, twee selle word in die kort tydjie ’n mensie wat jy al mooi op ’n sonar kan sien.

Vir die doel van dié artikel beskou ons week een as die eerste dag van jou laaste menstruele siklus, dus die tyd vóór bevrugting.

Die drie fases in die eerste trimester is die bevrugtingsfase, die embriofase en uiteindelik die fetusfase.

BEVRUGTING

Ongeveer twee weke ná jou menstruele siklus is daar ’n volwasse eiertjie wat wag om bevrug te word. Bevrugting vind plaas wanneer ’n sperm die volwasse eier suksesvol binnedring en die twee saamsmelt om ’n sigoot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO

Related