SMS-KODE BK241PP
WEN ’N EKSKLUSIEWE GESKENKPAK VAN PANADO® TER WAARDE VAN R1 000!
anado® weet dat ouers dit nuttig vind om ’n toegewyde plekkie vir hul kleinding se noodsaaklikhede te hê. ’n Doeksak maak dit ’n raps makliker om jou babagoed bymekaar te hou wanneer julle onderweg is. Die beste doeksakke kombineer vorm en funksie, met ekstra punte vir styl en funksionaliteit. Dis hoekom ons ses eksklusiewe Panado®-geskenkpakke ter waarde van R1 000 en sluit by die gesprekke op Facebook aan.