Baba & Kleuter

Goue seun

WAAR KOM JULLE AAN SY NAAM?

Dis ’n samestelling van die eerste drie letters van sy pa se naam (Louis) en die laaste drie letters van myne (Chantell). Dit was vir ons die mooiste geslagsneutrale naam wat ons al gehoor het. Dis ’n gewilde naam in die Filippyne, wat “geskenk van God” beteken, en dis presies wat hy is.

NA WIE LYK HY?

Louell het sy pa se gesigvorm, sterk vel en lang, donker wimpers. Wat die res betref, lyk hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related