Baba & Kleuter

Stralende skoonheid

WAT BETEKEN HAAR NAAM EN HOE HET JULLE DAAROP BESLUIT?

Haar volle naam is Malia Arabella Swart. Malia beteken “gelief, vreedsaam, rustig” en Arabella beteken “pragtig, liefdevol, grasieus”. Die Here het haar naam vir ons gefluister nog lank voordat ons geweet het ons is swanger. Dit is vir ons regtig besonders, want dis die naam wat Hy oor haar uitgespreek het,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter5 min read
Tussen Die Ore
Die meeste ma’s wat hierdie artikel lees, weet dat kinders nie altyd mooi luister nie. Dis egter selde te wyte aan ouditiewe-verwerkingsprobleme, waar kinders nie mooi verstaan wat mense sê nie omdat hul brein en ore nie goed saamwerk nie. Net sowat

Related