Baba & Kleuter

Bedtyd VIR BEGINNERS

Roetine skep sekuriteit en van meet af aan gebruik jou pasgeborene die bekendheid van ’n gevestigde roetine as baken te midde van die groot onsekerheid en vreemdheid buite jou baarmoeder. Dit kos net drie aande van herhaling voor jou baba die roetine herken. Dit laat haar veilig voel en ontspan – ’n ontspanne baba dra natuurlik tot ’n ontspanne ouer by en saam gaan julle albei veel rustiger aan die slaap raak en die nag se voedingsroetine met meer gemak aanpak.

Sou ’n mens die slaaptydroetine as ’n musiekwerk beskryf, kan jy sê jou wiegelied het drie bewegings: badtyd as ’n speelse inleiding (scherzo), rustige bindingstyd (ritardando – ál stadiger) en die einde, wanneer baba uiteindelik neergelê word (die stille finale).

EERSTE BEWEGING: BADTYD – SCHERZO

Fokus op ’n ligte en plesierige badervaring. Ontspan sodat jou baba jou leiding volg. Sorg dat jou baba se aantrekplek so na as moontlik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related