Baba & Kleuter

Ietsie ekstra

Tussen kieskeurige eters, kosallergieë en ’n bedrywige skedule deur voel baie ouers dat hul kleingoed ’n aanvulling nodig het. Vitamiene en minerale is immers belangrik vir kinders se algemene gesondheid, asook vir hul groei, ontwikkeling en optimale breinfunksie.

Ons weet ook dat genoeg van die regte voedingstowwe sal voorkom dat die goggas wat by die kleuterskool rondloop, die oorhand kry. Voldoende voeding help ook om chroniese siektes te voorkom.

Gesonde kos bly die beste manier om al die vitamiene en minerale in jou kind se lyfie te kry, ten spyte daarvan dat die kos van vandag dalk nie meer van dieselfde gehalte is as in ons oupas se tyd nie. Aanvullings behoort nie gebruik te word om gesonde kos te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related