Huisgenoot

DIE RITME VAN WISKUNDE

‘AS IEMAND my vra om te kies tussen rap en onderwys, sê ek vir hulle dis eenvoudig: Dis dieselfde ding. ’n Rapper is ’n teacher. Albei gebruik woorde om te leer, of om op te voed, of om wys te maak. Albei dra eindelik ’n boodskap wat iets groter ten doel het as net die boodskap self – of jy nou voor ’n klaskamer of voor ’n gehoor staan. Dis eintlik snaaks, weet jy.

Daar’s ’n sekere siening rakende rymklets … Baie mense – en ek het dit al self beleef – sê dis die taal wat op straat gepraat word. Dis nie mooi gepoetste woorde nie.

Maar dis juis die ding, het ek in my jare in die onderwys geleer: Voor die kinders in my klaskamer gebruik ek die taal wat hulle elke dag praat; nie groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related