Baba & Kleuter

MY SKOUER PYN

E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM

Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie.

ONS KENNERS

Tydens my keisersnee het ek ’n pyn in my nek en skouer gekry. My ginekoloog het gesien ek het seer en gesê dit is lug wat opskuif. Ek het ’n paar dae ná die prosedure nog steeds ’n steekpyn in my nek en skouer gehad. Wat veroorsaak dit?

Die pyn wat jy beskryf het, ontstaan weens irritasie van jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Klein Dingetjies Help Jou Kraam
Kraam is harde werk en dit sou onwys wees om dit sonder beplanning aan te pak. As jy jou liggaam en gees voorberei en sorg vir ’n paar hulpmiddels wat die sintuie streel, verbeter jy jou kans dat die groot dag vlot verloop. Die Johannesburgse vroedvr
Baba & Kleuter7 min read
Motorstoeltjieveiligheid
Die voorbereiding vir jou nuweling se koms het nege maande geduur. Jy is nou ’n ouer en jou wêreld word op sy kop gekeer. Jou doelwit is om jou baba veilig en gesond te hou. Dit begin wanneer julle die hospitaal verlaat om huis toe te gaan en daarvoo
Baba & Kleuter1 min read
Deel & wen
Die Suid-Afrikaanse velsorgreeks Bramley weet dat die meeste vroue besorg is oor droogheid en rekmerke. Bramley is ook bewus van ons almal se knap begrotings! Dis hoekom die reeks net gehalte-bestanddele inspan om die vel te bevogtig, te voed en te b

Related