KNYP-KNYP ÁL STERKER
Jun 22, 2020
4 minutes
DEUR CAMILLA RANKIN
Ons het al almal stories gehoor van vroue wat vaginaal kraam en daarna nooit weer op ’n trampolien kan spring sonder om ’n bietjie te lek nie. Is dit waar? Is daar iets wat jy kan doen om te keer dat dit met jou gebeur?
JOU BEKKENVLOER
Dalk het jy nog nooit eens die woord bekkenvloer gehoor nie, of het jy net ’n vae idee dat dit na spiere ”daar onder” iewers verwys – maar wat is dit, waar sit dit presies en wat doen dit nou eintlik?
Volgens die Johannesburgse elektrofisioloog Lizelle Grindell is die bekkenvloer ’n belangrike deel van die liggaam se kernspiere
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days