Baba & Kleuter

Te slap gesnaar

Wat doen jou peuter as jy onverwags haar handjie van haar lyfie af wegtrek? Bied sy ’n bietjie weerstand of is haar armpie heeltemal slap?

En hoe voel sy as jy haar optel? Voel sy besonder swaar vir haar klein lyfie? As jy aan haar spiere vat, voel dit heeltemal pap? Of staan jy en jou maat telkens verstom oor hoe slap sy is en hoe ver terug haar gewrigte kan buig?

Sukkel sy dalk om haar kos te kou of woordjies duidelik uit te spreek? Kwyl sy buitengewoon baie?

Raak sy besonder gou moeg van fisieke aktiwiteite? En is haar gunsteling-sitposisie met haar sitvlak plat op die grond en haar beentjies weerskante van haar lyfie uitgebuig soos ‘n W?

Dink verder terug: Was sy ’n besonderse pap baba en het sy meer as ander babas gesukkel om haar koppie reg te hou?

Het sy meer as normaal gesukkel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu

Related