Baba & Kleuter

BABA JOGA SAAM

Ons weet hoe moeilik dit is om by oefening uit te kom wanneer daar ’n nuwe baba in die huis is. Daar is so baie dinge wat in jou pad staan: gebrek aan tyd, ’n roetine wat nog nie wil vlot nie, klere wat nie lekker pas nie, ongemak in jou lyf en angs oor hoe veilig dit is om in die tyd van die pandemie onnodig met of sonder jou baba uit te gaan.

Jy’s waarskynlik moeg ook en die kans is goed dat jy nie wonderlik slaap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter8 min read
Siek Baba
Dis nie altyd maklik om te besluit of jy jou kind dokter, of selfs noodeenheid, toe moet neem nie – veral nie as simptome snags ontwikkel nie. Die reël is: hoe jonger jou baba, hoe dringender moet jy mediese sorg soek. Babas se gesondheid kan vinnig
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die

Related