Huisgenoot

OEFEN TUIS – TJOEFTJAF

DAAR is soveel redes hoekom ons nie in ’n oefenroetine kan kom nie. Ons het nie die tyd of plek nie, ons is te onfiks, die gim is dalk ’n gevaarsone in die coronaviruskrisis – elkeen ’n geldige rede om te keer dat ons daardie Nuwejaarsvoorneme nakom wat dalk net drie dae gehou het.

Kenners sê gewoonlik daar is geen kortpaaie nie – om ’n gesonde dieet te volg en oefening sal jou fiks en viets hou. Maar dit bring ons net weer terug by die lys van uitdagings wat dit moeilik maak om ’n oefenroetine te vestig …

Dié dilemma is dalk hoekom so baie mense opgewonde is oor ’n nuwe studie wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Sy Ou Vlamme
Dié The Cosby Show-aktrise het in 1987 met Lenny getrou. Hulle is in 1991 uitmekaar. ’n Dogter, Zoë, is uit dié huwelik gebore en die ouerpaar is steeds na aan mekaar. In 1991 het hy kortstondig met die Australiese popsangeres uitgegaan. Die jaar 199

Related