Baba & Kleuter

OOS WES (veilig weer) TUIS BES

Die dodetal op ons land se paaie word elke jaar erger, en die regering se pogings om mense van padveiligheid bewus te maak, het blykbaar geen invloed nie. Padongelukke is die grootste oorsaak van sterftes by kinders onder vyf jaar oud. ’n Kwart van die mense wat elke jaar op ons paaie omkom, is kinders.

Volgens die Padverkeer-bestuurskorporasie is daar jaarliks meer as 700 000 botsings op ons paaie.

En die Wêreldgesondheidsorganisasie waarsku dat die padsterftesyfer vir kinders op paaie in sonnige Suid-Afrika dubbel die syfer van die res van die wêreld is.

’n Mens kan spekuleer oor die redes daarvoor tot die perde horings kry, maar dis beter om die feite te aanvaar en uit te vind hoe jy jou gesin hierdie vakansie so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO

Related