Baba & Kleuter

VAN MIKROPREEMIE NA BABA

Daar was geen spesifieke komplikasies met Francine Solms (34) se swangerskap wat veroorsaak het dat haar dogtertjie, Alivia, vroeg gebore is nie. Dit het uit die bloute op ’n lenteaand net ná middernag gebeur.

Francine het daardie aand laat gewerk en toe sy uiteindelik in die bed klim, het sy vir haar man, Donovan (36), vertel dat sy nie haarself voel nie.

“Ek was duiselig en is badkamer toe. Dáár het ek gesien dat ek bloei,” vertel Francine.

Die Solms-gesin is onmiddellik hospitaal toe.

“Ons het my seuntjie, Axl (4), al slapende in die motor gelaai en hospitaal toe gejaag. Gelukkig woon ons baie naby die hospitaal.”

Francine en haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related