Baba & Kleuter

inboks

WEN ’N GESKENKPAK VAN BIO-OIL TER WAARDE VAN R3 100!

Bio-Oil se reeks spesialis-velsorgolies vir littekens en rekmerke gee jou vel presies wat jy nodig het om regdeur jou swangerskapsreis pragtig te kan rek en herstel. Bio-Oil Skincare Oil en Skincare Oil (Natural) is lig, nie-vetterig en word maklik geabsorbeer. Dit help om die vel se elastisiteit in stand te hou deur dit soepel en vogtig te hou, en help beskadigde vel herstel. Die geskenkpak sluit in 200 ml elk van Bio-Oil Skincare Oil en Skincare Oil (Natural), ’n luukse BENA-japon, ’n handgebreide mussie vir baba, ’n MACCIE-toedraaikombersie en-borslappies uit bamboes, Shoo-Shooleerskoentjies, ’n Bio-Oil-toiletwaresakkie en ’n pragtige stel mylpaalkaarte vir swangerskap. Ontdek spesialis-velsorg vir littekens en rekmerke en wees lief vir jou vel van boep tot baba.

WEN!
E-POS jou brief na
sharing@ypbmagazine.com.

SWANGER IN ONS 50’S!

Ek het die artikel “How old is too old?” (in B&K se sustertydskrif, Augustus en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter3 min read
Groete uit NIEU-SEELAND
Ons Terhoevens het einde Augustus verlede jaar in Auckland, Nieu-Seeland, aangekom. Eers meer oor ons: Ek (Clarise) en my man, Rick, werk albei in die aktuariële veld in die versekeringsbedryf. Ons drie seuntjies is Roald (18 maande), Nicholas (4) en
Baba & Kleuter4 min read
Nuwe Leespret
Dié boek moet jy koop en bewaar. Die 60 tydlose, betowerende verhale kry telkens nuwe betekenis namate kinders ouer word. Die stories is versamel en oorvertel deur Linda Rode, sprokiesliefhebber en skepper van immergroen bundels soos Goue lint, my st

Related