Baba & Kleuter

DISSIPLINEER SO LAG-LAG

Jy en jou kind sal albei beter voel as jy haar met humor en selfs speletjies dissiplineer, skryf die Amerikaanse sielkundige Larry Cohen in sy boek Playful Parenting.

As jy speels en vol humor is, werk jy op haar vlak omdat kinders hul gevoelens deur spel verken en leer begryp. Humor help jou kind ook om meer ontspanne met jou te kommunikeer en om nuwe begrippe beter in te neem en langer te onthou.

Boonop skep humor ’n spesiale band tussen ouer en kind. Dit sorg uiteindelik vir ’n verhouding waarin jou kind haar meer oopstel om te leer oor die grense wat geld. Met humor keer jy menige magstryd en ontlont konfliksituasies sonder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter4 min read
Klein Dingetjies Help Jou Kraam
Kraam is harde werk en dit sou onwys wees om dit sonder beplanning aan te pak. As jy jou liggaam en gees voorberei en sorg vir ’n paar hulpmiddels wat die sintuie streel, verbeter jy jou kans dat die groot dag vlot verloop. Die Johannesburgse vroedvr

Related