Baba & Kleuter

ALLES PERFEK IN PERTH

Ons bly nou al ’n bietjie langer as ’n jaar hier in die noorde van Perth – of noord van die rivier, soos die Australiërs dit noem.

My hart breek as ek dink dat ons hierdie drie Afrikaanse, Bloemfonteinse kinders ’n jaar gelede een oggend by hulle verskeie Engelse skole afgelaai het met die woorde: ”Sterkte. En as julle nie verstaan nie, sê net ‘I don’t understand’ ”.

Arme goedjies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related Books & Audiobooks