Baba & Kleuter

Ons soek 2023 se voorbladsterre

ONS IS AANLYN!

Sosiale media

Volg ons op sosiale media om op hoogte te bly van kompetisienuus.
#CoverStarSearch
Vir die volledige reëls, en bepalings en voorwaardes, blaai na bl 97.

Om ‘n dogtertjie in te skryf, epos ‘n foto na

coverstar@ypbmagazine.com

Maak seker die foto is onlangs, duidelik en van goeie gehalte. Onthou om die kind se naam, ouderdom en waar julle vandaan kom in te sluit, asook kontakbesonderhede. Ouderdomsperk: 3 tot 48 maande

SKRYF DOGTERTJIES IN:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related