E-pos jou vrae nasharing@ypbmagazine.com
Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie.
ONS KENNER
Q My kleuter is vier jaar oud. Ek het gedink skeidingsangs kom net by babas voor, maar sy klou soos ’n apie aan my wanneer ek haar soggens by die skool moet laat. Hoe moet ek dit hanteer?