Baba & Kleuter

Doepas & dosisse

Dis belangrik: Omdat babas en kleuters meer sensitief is vir medikasie as volwassenes, moet jy seker maak dat jy die aanwysings noukeurig lees van enigiets wat jy toedien. Om die verkeerde dosis te gee, of op die verkeerde tyd, kan skade aanrig.

WAT JY MOET WEET

Wees altyd seker van die soort medisyne wat jy jou baba gee, veral wanneer dit ’n oor-die-toonbank-produk is. Praat met jou dokter of apteker.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO

Related