Baba & Kleuter

Sluk sonder stres

Mary Poppins het die medisyne makliker laat afglip met ’n lepel vol suiker, maar vir hedendaagse ma’s is dinge nie altyd so eenvoudig nie.

Lees hier hoe jy verskillende soorte medisyne moet toedien – en hoe om dit sommer woeps-waps gedoen te kry.

STROPE MET ’N INSPUITING

Sonder die naald natuurlik! Hierdie metode gee jou maksimum beheer.

Trek die korrekte hoeveelheid medisyne in die spuit op.

Druk die spuit tussen jou baba se tandvleis en wang in sodat sy nie sommer die medisyne kan proe en uitspoeg nie en spuit dit stadig by haar mond in.

As jou baba ouer as ’n jaar is en teëstribbel, kan jy dié metode probeer: Plaas die spuit met die regte hoeveelheid medisyne langs jou op die tafel. Hou jou kind op jou skoot sodat sy na jou toe kyk met haar bene weerskante van jou lyf. Leun haar agtertoe oor jou bobene sodat haar kop oor jou knieë afhang en effens laer as jou lyf is. Gebruik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter4 min read
Gesond Kan Goedkoop Wees
Jy wil ongetwyfeld die beste vir jou kinders gee, veral ook die beste kos, want soos hulle sê: Ons is wat ons eet. Ons wys met 15 wenke hoe dit moontlik is om dit gesond, lekker en goedkoop te doen. ’n Saterdagoggend-beplanningsessie vir die week wat
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu

Related Books & Audiobooks