Baba & Kleuter

ONTWIKKEL DIE GROOT SPIERE

Ons gebruik elke dag die groot spiere van ons lyf wanneer ons loop, sit of staan. Groot motoriese ontwikkeling gaan daaroor dat jou kind die spiere wat onder meer sy kop, skouers, arms, rug, maag en bene beheer, só leer gebruik dat hy bewegings akkuraat en met goeie tydsberekening kan uitvoer.

Dit stel jou kind in staat om regop op ’n stoel te sit en by ’n tafel te werk. Groot motoriese spiere stel jou kind ook in staat om vir langer rukke stil te sit, soos hy by die skool moet kan doen. Jou kind se spiere leer met sy brein en senustelsel saamwerk om sy lyfie te laat doen wat hy wil doen.

Dit sluit in ’n goeie balans, oog-hand- en oog-voet-koördinasie, goeie samewerking tussen die twee kante van sy lyfie, sterk spiertjies wat weerstand kan bied, en ’n bewustheid van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related