Baba & Kleuter

Hulp vir KOLIEK

wee weke gelede het jy iets merkwaardigs gedoen – jy het die lewe geskenk aan jou kind. Tot nou was jou lewe ’n warboel van voeding, slaap, winde uitvryf en liefde gee aan jou klein bondeltjie. Maar vanaand, vanaand lyk dinge effe anders. Uit die bloute het jou rustige, tevrede baba haar knieë na haar bors opgetrek, haar vuiste gebal en begin skree. Nie een van jou pogings om haar te laat bedaar, help nie. Jy ruil haar doek, probeer haar voed en bad haar selfs, maar sy hou net aan skree. Dan skielik, so vinnig as wat dit begin het, is dit verby en lê sy dromerig daar asof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related