Baba & Kleuter

SEWE SLIM SPELETJIES

1. SING EN KLETS

’n Vrolike gekletsery, singery en verskillende gesigsuitdrukkings is wonderlike visuele en ouditiewe stimulasie vir jou baba. Dink aan liedjies sing, rympies opsê, boekies lees en musiek luister.

Behou goeie oogkontak tydens al dié aktiwiteite aangesien dit belangrik is vir spraak-, taal- en sosiale ontwikkeling. Beweeg ook rond terwyl jy sing sodat jou baba jou met haar oë kan volg en haar visuele veld kan ontwikkel, net soos met kiekeboe.

2. MASSERING

Gereelde massering van jou baba se lyfie stimuleer nie net haar tasstelsel nie, maar help ook met liggaamlike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter3 min read
Die Lekkerte Van Lees
Toe Mohandas Gandhi eendag van ’n trein afgegooi is, was dit die begin van sy reis om ’n einde te maak aan die onregverdige behandeling van Indiërs in Suid-Afrika – ’n reis om almal te leer dat jy die wêreld kan verander sonder om geweld te gebruik.
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related