Baba & Kleuter

Is dit RÉGTIG so?

KOOLBLARE HELP VIR GESWELDE OF VERGROTE BORSTE

WAAR Navorsing het gewys dat koue koolblare vir stuwing in die borste help, sê suster Inamarie Greyson van Johannesburg. ”Swael in die aminosure van die koolblare dien as ’n anti-inflammatoriese middel vir seer en geswelde borste.”

Sny altyd ’n gaatjie in die middel van die blaar vir jou tepel, dan bly jou tepel mooi droog, is haar raad.

”Plaas die koue blare oor die borste en dra ’n goeie, ondersteunende bra. Sodra die blare warm en pap word, kan jy nuwes oppak.”

Jy kan die koolblaarbehandeling staak sodra jou borste beter voel omdat langdurige behandeling melkvoorraad kan beperk.

”As die koolreuk te erg is, kan jy ’n koue jelpakkie beproef. ’n Mens kan dit by die meeste apteke en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related