Baba & Kleuter

DIS NOU BOG

Gewoonlik besef jy dit reeds tydens swangerskap: Elke vrou is ’n kenner van kinders grootmaak – of sy nou haar eie kroos het of nie – en is maar te gretig om haar kundigheid met niksvermoedende nuwe ma’s te deel. Hoe ouer die raadgewer, hoe oorvloediger die wenke, asook die gesag waarmee dit aangebied word.

Natuurlik hoef jy nie die spreekwoordelike baba saam met die badwater uit te gooi nie. Miskien gee die gryskoptannie in die supermark jou ’n juweel van ’n wenk. Aan die ander kant: Moenie alles glo wat jy hoor nie. Jy is bevoorreg genoeg om ma te wees in ’n era van navorsingsgebaseerde inligting wat geredelik beskikbaar is. Gebruik betroubare inligting – asook jou gesonde verstand –wanneer jy boererate en ouvroustories beoordeel.

Kom ons bekyk ’n paar van die gewildste stukkies “raad”.

1 MAAK JOU TEPELS TYDENS SWANGERSKAP TAAI

Daar is verskeie weergawes van hierdie stukkie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Dié Johannesburgse laer- en preprimêre skool help sorg dat jou kind ’n uitstekende en holistiese opvoeding kry. By Jan Celliers Laerskool en Preprimêr hoef jy nie bekommerd te wees nie. Dis ’n onafhanklike skool in Parkview, Johannesburg, wat die ho
Baba & Kleuter6 min read
Mamma, Is Ek Vet?
Kinders van vyf wat eetversteurings het? Ja, sê navorsers aan die Universiteitskollege van Londen se instituut van kindergesondheid, wat ’n studie onder kinders tussen vyf en 13 jaar oud gedoen het. Hulle het bevind dat drie uit elke 100 000 kinders
Baba & Kleuter2 min read
V & A MES & VURK
E-pos jou vrae aan SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. My dogtertjie is drie en ’n half jaar oud. Moet sy al met ’n mes en vurk kan eet? Sy sukkel nogal en ek sien sy raak dan gefrustreerd en vat somm

Related