Baba & Kleuter

sms & wen

MOM2B se Pregnancy Shake kan ook deel vorm van die voorbereiding vir jou swangerskap en borsvoeding. Dit is tog pret om voor te berei op die koms van jou baba! Gesonde eetgewoontes beteken dat jy veral die volgende in jou dieet insluit: hoender, vis, slaai, groente, vrugte en voedsel met baie vesel soos bruinrys, kekerertjies en lensies. As Mom2B Pregnancy Shake een of twee keer Pregnancy Shake eenvoudig met melk of water en geniet die proteïen, koolhidrate, vitamiene en minerale wat dit bied. Dit is te kry in sjokolade-, aarbei- of vanieljegeur en hierdie bekostigbare en heerlike maaltydaanvullings kan jou ook help om naarheid, hardlywigheid en kosdrange te hanteer. Vier lesers wen elk ‘n Mom2B -geskenkpak en com-geskenkbewys ter waarde van R1 500 elk.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Boustene Vir Goeie Gesondheid
Sodra jou baba gebore is, is dit belangrik om jou plaaslike kliniek gereeld te besoek om hulle ontwikkeling te monitor en enigiets waaroor jy besorgd is, soos voeding, mylpale of slaapprobleme te bespreek. Dis ’n goeie idee om kliniekbesoeke vir die
Baba & Kleuter6 min read
Waarop Floreer My Fetus?
Gedurende die eerste trimester kan die fisieke en emosionele veranderings wat jou liggaam beleef, die ontwikkelende band tussen jou en die vreemde boontjie in jou lyf oorskadu. Naarheid, seer borste, sooibrand en uitputting kan sy tol eis en jou aand
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t

Related