Baba & Kleuter

CHCAGO BETOWER JOU

’Nmens sou dink dat iets so eenvoudigs soos ’n A4-bladsy oral in die wêreld dieselfde is. Maar moenie glo nie!

" Ons het in die rukkie wat ons hier woon, geleer dat jou land jou land bly, jou hartklop Suid-Afrikaans én dat ’n mens nooit mense kan vervang nie. "

Ons gesin se dinamika en leefwêreld het ’n bietjie meer as twee jaar gelede verander toe my man, Callie, deur sy werkgewer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related