Baba & Kleuter

leer maatjies maak

GEE

Dis nie dieselfde as om mededeelsaam te wees nie. Leer jou kind om spontaan te gee. Moedig hom aan om ’n ekstra toebroodjie vir sy maatjie by die skool te neem of pluk ’n blommetjie wanneer julle op pad is om by ’n maatjie te gaan speel.

As jou kind sukkel om vriende te maak, maak seker dat daar lekker eetgoed of aktiwiteite vir sy maats is wanneer hulle kom kuier of koop vir hom ’n grappieboek sodat hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter22 min read
Eerstehulp In ’n Noodgeval
Anafilaktiese skok is ’n erge teenreaksie wat die hele liggaam affekteer op ’n stof soos sekere kossoorte (grondboontjies), ’n bysteek of medikasie. Anafilakse tree onmiddellik ná blootstelling aan ’n allergeen in. Dis ernstig en betrek die hele ligg
Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I
Baba & Kleuter4 min read
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa

Related