Baba & Kleuter

Gelief = Goeie selfbeeld

Sonder ’n gesonde selfbeeld sal selfs die talentvolste mens nie ver kom nie. As jy nie in jouself glo nie, sal niemand anders dit doen nie.

’n Kind se selfbeeld word in sy eerste vyf tot sewe jaar gevorm en hang grootliks af van sy ouers se houding teenoor hom. Dit is ’n groot verantwoordelikheid, nè?

Gelukkig is daar baie wat jy kan doen om jou kind in homself te laat glo.

Die grondslag van ’n gesonde selfbeeld is die wete dat jou ouers en ander geliefdes jou onvoorwaardelik liefhet en goedkeur.

Die uitdrukking op jul gesig, jul lyftaal en jul stemtoon is vir hom ’n aanduiding van wat julle van hom dink. As positiewe boodskappe ’n gewoonte in jul huis is, gaan jou kind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Wat’s Nuus?
Archie’s Archives voorsien ouers wie se babas in die NISE (intensiewe sorg vir babas) opgeneem is, van ’n pak kinderboeke. Tiffini Hein, medestigter van Archie’s Archives, verduidelik dat die inisiatief gebore is uit haar en haar man, Richard, se erv
Baba & Kleuter1 min read
Eetklei, Speelklei
■ 250 ml (1 k) hawermout■ 125 ml (½ k) meel■ 125 ml (½ k) water 1. Meng die hawermout en meel saam en voeg die water bietjie vir bietjie by tot jy gelukkig is met die dikte en tekstuur. Jy kan meer of ’n bietjie minder water nodig hê. Voeg nog meel
Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi

Related