Baba & Kleuter

9 wenke vir SUKSESVOLLE OUERSKAP

een

WEES LIEFDEVOL

is belangrik vir die ontwikkeling van ’n kind dat hy warmte en liefde aanvoel. As jy jou kind openlik wys hoe lief jy vir hom is, voel hy veilig en geborge. Dis ’n manier om emosionele stabiliteit in sy lewe te vestig en die eerste trappie van emosionele ontwikkeling. Partykeer is dit vir ouers moeilik om hul liefde uit te druk en neem hulle sommer aan hul kind weet hulle is vir hom

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,

Related