Marinda se kinderkombuis.
WEET-BIX-STAFIES
Stafies met vlooie in!
MA AK 18 STAFIES
BESTANDDELE
• 4 Weet-Bix-stafies, fyngedruk
• 80 ml (¹/ ³ k) gesmelte botter
• 250 ml (1 k) koekmeel
• 125 ml (½ k) fyn klapper
• 60 ml (¼ k) pitlose rosyne
• 125 ml (½ k) suiker
• 30 ml (2 e) kakaopoeier
• 60 ml (¼ k) water
METODE
1. Stel die oond op 180 °C om warm te word.
2. Meng die Weet-Bix met die gesmelte botter.
Meng die