Krag vir ’n kind se dag
Dec 27, 2019
3 minutes
Resepte en stilering: ESTHER MALAN
Foto’s: MISHA JORDAAN
ONTBYTBURGERS
LEWER 8 BURGERS
BEREIDING: 15 MIN.
GAARMAAK: 20 MIN.
VLEISKOEKIES
◗ 1 steel seldery, gesny
◗ 3 hoenderborsfilette, in blokke gesny
◗ 1 groot patat, geskil en gerasper
◗ ½ ui, geskil en gerasper
◗ 125 ml (½ k) hawermout
◗ 1 x 410 g-blik pitmielies, goed gedreineer
◗ 2,5 ml (½ t) sout
◗ olyfolie, vir braai
BURGERS
◗ 8 Engelse muffins, oopgesny
◗ 30 ml (2 e) mayonnaise
◗ 150 g kaas, in skyfies gesny
◗ 1-2 tamaties, in skyfies gesny (opsioneel)
Plaas die Verhit die olie in ’n groot pan vir vlakbraai. Braai die vleiskoekies in sarsies tot goudbruin aan albei kante en gaar. Vou die burgers in waspapier toe en vries tot 2 weke, of hou tot 3 dae in die yskas.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days