Baba & Kleuter

KIEMVRYE BOTTELS vir baba

Jou pasgebore bondeltjie is kwesbaar omdat sy immuunstelsel nog onderontwikkel is, wat dit makliker maak vir infeksies of siektes om ’n houvas te kry. Die beste manier om jou baba teen infeksies te beskerm is met borsvoeding, maar as dit nie moontlik is nie of jy moet teruggaan werk toe en jou baba moet bottel drink, is die deeglike sterilisasie van al sy voedingstoerusting een van die belangrikste maniere waarop jy hom kan beskerm, veral teen siektes soos gastroënteritis.

ONTHOU OOK

Hitte kan veroorsaak dat bottels en tiete verweer. Gaan gereeld jou bottels en tiete na en gooi dié weg wat gekraak of erg gekrap is, aangesien bakterieë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter3 min read
Piepsprobleem
E-pos jou vrae na SHARING@YPBMAGAZINE.COM Vrae kan ongelukkig nie persoonlik beantwoord word nie. V My kind is nou drie en ’n half jaar oud. Ons is nou al ’n paar maande lank met potjielesse besig, maar kom nie juis êrens nie. Ek raak nou bekommerd,
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related