Baba & Kleuter

REG VIR BABA #2?

VOLTOOI ONS PRETTIGE VRAELYS!

1. WEES EERLIK: HOE VOEL JY AS JY AAN DIE MOONTLIKHEID VAN NOG ’N BABA DINK?

A Jy wil onder jou bed inkruip en nooit ooit weer uitkom nie!
B Jy hou van die idee, maar is onseker of jy werklik aan die eise van twee kinders kan voldoen.
C Jy wil dadelik in die kar klim om nuwe gordyne vir die babakamer te koop.

2. AS JOU SKOONMA WIL WEET WANNEER DIE VOLGENDE EEN OP PAD IS ...

Vra jy dadelik wanneer sy beskikbaar is as oppasser, want jy beplan ’n romantiese ete saam met manlief om werk van die saak te maak. Kyk jy gou rond of manlief haar gehoor het. Jy hoop nie so nie, want jy wil eers jou lyf terugkry voor nog ’n swangerskap. Sê jy kortaf dat as sy so graag ’n baba wil hê, sy hom self kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter7 min read
Klasdraf Voor Baba Kom
Hoe beter jy voor die geboorte van jou baba ingelig is, hoe groter is die kans dat jou bevalling glad sal verloop. Tog woon net vyf persent van Suid-Afrikaanse ouers ooit voorgeboorteklasse by, sê Lynne Bluff, nasionale koördineerder van die Professi
Baba & Kleuter5 min read
Deur My Sussie Gered
Meer as ’n jaar later is die verlies nog nie makliker nie. Chloe Barnard van George het op 9 Desember 2023 haar eerste verjaardag gevier, maar iemand was nie daar nie: haar tweelingsussie, Aimee. Dit was ’n dag vol gemengde emosies vir ma Elizma (34)
Baba & Kleuter4 min read
Wagter Kry ’n Maat
Met ’n baba in die huis is dit te verstane dat ma en pa nie meer so baie tyd soos voorheen aan Wagter kan wy nie. Wagter is dalk skielik nie meer so welkom binne nie. Dít, saam met die stres van ’n huilende bondeltjie, kan ’n hond se wêreld taamlik o

Related